'n Trougids waar bruide top gehalte diensverskaffers kan vind eksklusief in Limpopo asook tonne inspirasie en advies.

Janine & Pieter Viviers

Janine en Pieter Viviers het in die mooi nutuurskoon van Kuthaba Game Lodge getrou omring deur vriende en familie. Top Limpopo fotograaf Charl van der Merwe deel graag hulle album met ons. Geniet die fotos!

Verskaffer: