'n Trougids waar bruide top gehalte diensverskaffers kan vind eksklusief in Limpopo asook tonne inspirasie en advies.

Bloom Floral Design

Bloom Floral Design bied nie net unieke blomme samestellings nie, maar ook fantastiese advies aan hulle kliente asook kreatiewe en vars idees. Bloom spesialiseer in troues maar lewer ook hul dienste aan korporatiewe en privaat funksies. As Bloom nie besig is om pragtige blomme samestellings te maak vir troues nie, het hulle ook hul eie kewekery, "The Plant trader" wat hul besig hou in die week, ook baie spesiaal is hul karvivoriese kwekery, nogal iets om te sien!

Kontak verskaffer

W
s
G
h
e
6
Voer die kode sonder spasies in.