'n Trougids waar bruide top gehalte diensverskaffers kan vind eksklusief in Limpopo asook tonne inspirasie en advies.

Koeke & Krummels

Koeke & Krummels is gebasseer in Hoedspruit, die poort na die Laeveld, waar menige bruidspaar hul troubeloftes aan mekaar kom bevestig..... ek help graag om jou besonderse dag te vervolmaak en die troukoek  van jou drome te bak!

Kontak verskaffer

  _     _      _____      _      ____    _     
| |_ | | __ | ___| / \ | _ \ | |__
| __| | |/ / | |_ / _ \ | |_) | | '_ \
| |_ | < | _| / ___ \ | __/ | | | |
\__| |_|\_\ |_| /_/ \_\ |_| |_| |_|
Voer die ASCII kode sonder spasies in.