'n Trougids waar bruide top gehalte diensverskaffers kan vind eksklusief in Limpopo asook tonne inspirasie en advies.

Moments with Mom

Moments with Mom maak spesiale handgemaakte klere vir Mammas & Kinders.  Ons spesialiseer dan ook in die Trou gevolg se uitrustings: Blommemeisie rokkies & seuntjie pakkies. Bruide kan kies van ons reg-om-te-pos produkte, of kan hul eie kleur kombinasies ontwerp.

Elke produk word met liefde en deurnis aanmekaar gesit. Niks word massa vervaardig nie, net ‘n sekere aantal word van elk gemaak. Vir ons is kwaliteit baie belangriker as kwaniteit. Ons besef dat vir ons as vroue is elke oomblik so spesiaal, dit moet gekoester word. Al wat jy het is eintlik maar net oomblikke in tyd. Maak die oomblikke net meer spesiaal deur een van ons unieke uitrustings!

Kontak verskaffer

Z
b
U
C
L
x
Voer die kode sonder spasies in.